Hier's ek weer, hier's ek weer......
Ja toe, ek weet ek was vir 'n paar dae, weke, maande lank weg. Maar ke het 'n goeie verskoning ok! Ek het 'n nuwe werl, nuwe verblyf...jip...Ek Elizca Stemmet het aanbeweeg. Dis net 'n kort hello en galo...2 se dag by my nuwe werk...so kan nie te veel tyd spandeer deur sleg te wees nie!!
Belowe, belowe, belowe, cross my heart and hope to die dat ek vinnig-vinnig 'n een helse moerse update sal gee!


0 Comments:
Post a Comment
<< Home